Hartseer oor ‘sagte reus’ wat verdrink voor 18de

Hartseer oor ‘sagte reus’ wat verdrink voor 18de

’n 17-jarige seun van Rustenburg, Francois Coetzee, is Vrydag tragies oorlede nadat hy tydens ’n naweekuitstappie verdrink het – net vyf dae voor sy 18de verjaardag. Volgens sy ma, Nadine Robért, was hy ’n besondere jong man wat ’n diep indruk op almal gemaak het. Sy...
Minister van Polisie het volste vertroue in nuwe Kommissaris

Minister van Polisie het volste vertroue in nuwe Kommissaris

Die waarnemende minister van Polisie, professor Firoz Cachalia, het sy vertroue uitgespreek in die vermoë van die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Puleng Dimpane, maar vrae bly bestaan oor die werklike toestand van polisiëring in...
Malatsi waarsku oor gevolge ná KI-beleidsflater

Malatsi waarsku oor gevolge ná KI-beleidsflater

Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê daar sal gevolge wees ná die departement se omstrede flater met sy konsepbeleid oor Kunsmatige Intelligensie (KI). Malatsi het die dokument die afgelope naweek teruggetrek nadat ’n interne...
Ramaphosa wys Fankryk se uitnodiging na Afrika-beraad af

Ramaphosa wys Fankryk se uitnodiging na Afrika-beraad af

President Cyril Ramaphosa sal die Africa Forward-beraad, wat in Mei deur Frankryk in Kenia aangebied word, misloop “weens ’n vol program”, het sy kantoor Sondag bevestig. Sy woordvoerder, Vincent Magwenya, het verder gesê dat Ramaphosa se internasionale...