Trump: VSA se finansiële probleme beïnvloed nie sy besluite nie

Trump: VSA se finansiële probleme beïnvloed nie sy besluite nie

Die Amerikaanse president Donald Trump het gesê dat Amerikaners se finansiële probleme nie sy besluite beïnvloed nie, terwyl hy probeer om ’n einde aan die oorlog met Iran te onderhandel. Hy sê sy grootste fokus is om te verhoed dat Iran ’n kernwapen bekom. Toe hy...
Opposisiepartye druk dat Ramaphosa moet bedank

Opposisiepartye druk dat Ramaphosa moet bedank

Die druk op president Cyril Ramaphosa neem toe op nadat die Konstitusionele Hof bevind het dat die parlement versuim het om sy grondwetlike verantwoordelikheid in die hantering van die Phala Phala-saak na te kom. Die hof het die besluit van die ANC-meerderheid in 2022...
Aktiviste vra strenger wetgewing teen honde- en katvleis

Aktiviste vra strenger wetgewing teen honde- en katvleis

Diereregte-aktiviste van ses kontinente het ’n petisie met 700 000 handtekeninge by die Indonesiese konsulaat ingedien, waarin hulle ’n einde eis aan Indonesië se wrede handel in honde- en katvleis. Hierdie wêreldwye optrede toon solidariteit met pogings om die...
Boere spring in om Villiers se paaie begaanbaar te maak

Boere spring in om Villiers se paaie begaanbaar te maak

Die haglike toestand van twee sleutelroetes na Villiers en Qalabotjha in die Oos-Vrystaat het ’n ernstige knou toegedien aan plaaslike ekonomiese aktiwiteit, padveiligheid en dienslewering. Die A123 wat vanaf die R26 loop, saam met ’n gedeelte van die S/1357 (De...