Die EFF en sy leier, Julius Malema, het ’n formele klagte van beweerde wangedrag teen staatsaanklaer advokaat Joel Cesar ingedien. Dit volg nadat Malema onlangs tot vyf jaar direkte tronkstraf gevonnis is vir die afvuur van ’n vuurwapen tydens ’n partytjie in...
AfriForum se jongste verslag oor plaasaanvalle toon dat geweld op Suid-Afrikaanse plase steeds ’n ernstige probleem bly, ondanks sekere veranderinge in die syfers. Die organisasie beklemtoon dat landelike gebiede toenemend onder druk verkeer, met meer aanvalle wat...
Die Amerikaanse president, Donald Trump, neem deel aan die “America Reads the Bible”-inisiatief en sal vandag uit die Bybel lees deur middel van ’n videoboodskap wat vanuit die Ovaal Kantoor uitgesaai word. Die weeklange openbare Skriflesingsinisiatief is gereël ter...
’n Klein groepie linksgesinde aktiviste het Sondag in New York bymekaargekom vir ’n betoging onder die vaandel “Hands Off Malema”. Hulle is bekend vir hul radikale ideologiese standpunte. Die betoging volg nadat die Landdroshof in Oos-Londen EFF-leier Julius Malema...
President Cyril Ramaphosa het dié week gereageer op uitlatings deur die Suid-Afrikaans gebore miljardêr Elon Musk oor die land se swart ekonomiese bemagtigingsbeleid (SEB). Ramaphosa het by die Birchwood-hotel in Boksburg gesê hy heg min waarde aan wat Musk op sosiale...