Suid-Afrikaners raak toenemend moeg vir politiek wat op ras fokus, en dit is ’n bemoedigende tendens in die huidige politieke klimaat, meen Hermann Pretorius, hoof van strategiese kommunikasie by die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV). Pretorius het Woensdag ’n...
’n Groot skare EFF-ondersteuners het buite die landdroshof in Gqeberha (voorheen Oos-Londen) saamgedrom en die omstrede slagspreuk “Kill the Boer, kill the farmer” gesing terwyl hulle op die verwagte vonnis teen hul leier, Julius Malema, wag. Malema verskyn Woensdag...
Duitsland het ingestem om ’n nuwe toegeeflike klimaatlening van 200 miljoen euro (ongeveer R3,8 miljard) aan Suid-Afrika te verskaf, terwyl die twee lande ook hul samewerking op ander terreine, soos kritieke minerale, wil verdiep. Die minister van internasionale...
Indië ondersoek ’n ongewone, maar omstrede plan om slange en krokodille langs dele van sy grens met Bangladesj te ontplooi in ’n poging om onwettige immigrasie te beperk. Die voorstel is volgens die land se grensveiligheidsmag nog in die ondersoekfase, maar het reeds...
Die Departement van Basiese Onderwys het onlangs verskeie voorgestelde wysigings aan die Graad 12-geskiedenissillabus aangekondig. Minister Siviwe Gwarube het die voorstelle in die Staatskoerant gepubliseer. Volgens die voorgestelde aanpassings sal die...