VSA se geduld raak op met SA, sê Bozell

VSA se geduld raak op met SA, sê Bozell

Die Verenigde State se nuwe visumbeperkings is volgens sy ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, slegs die eerste stap in ’n reeks toenemende maatreëls teen Pretoria. Bozell het dié waarskuwing uitgereik nadat die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco...
Vir wêreld is dit Soweto-dag, vir ons bly dit Konsentrasiekampdag

Vir wêreld is dit Soweto-dag, vir ons bly dit Konsentrasiekampdag

Terwyl die res van Suid-Afrika op 16 Junie die Soweto-opstand van 1976 herdenk, staan ons as Afrikaners stil by ’n ander hoofstuk van ons geskiedenis. Vir ons is 16 Junie Konsentrasiekampdag – ’n dag waarop ons die duisende vroue en kinders onthou wat tydens die...
Plaasmoorde eis 75 lewens in drie maande

Plaasmoorde eis 75 lewens in drie maande

Die jongste misdaadstatistieke wys dat geweld steeds ’n ernstige probleem in Suid-Afrika bly, veral op die platteland waar gemeenskappe dikwels ver van polisiestasies en noodhulp af geleë is. Hoewel sommige misdaadsyfers verbeter het, wek moorde op plase, kleinhoewes...
Radioblaps; Nee, koning Charles het nie gesterf nie!

Radioblaps; Nee, koning Charles het nie gesterf nie!

’n Voormalige Britse onwettige radiostasie het om verskoning gevra nadat hulle per ongeluk aangekondig het dat koning Charles III dood is. Radio Caroline sê die fout het Dinsdagmiddag gebeur weens ’n rekenaarfout by hul hoofateljee in Maldon in die ooste van Essex....