Ramaphosa sal Amerikaanse gesant se geloofsbriewe ontvang

Ramaphosa sal Amerikaanse gesant se geloofsbriewe ontvang

Suid-Afrika se president, Cyril Ramaphosa, sal hierdie week die geloofsbriewe van die aangewese Amerikaanse ambassadeur, Leo Brent Bozell, ontvang. Bozell se formele akkreditasie op 8 April volg ná maande van spanning tussen Pretoria en Washington. Dit sluit onder...
Iran dreig met verpletterende aanvalle teen VSA en Israel

Iran dreig met verpletterende aanvalle teen VSA en Israel

Iran het Donderdag gedreig met “verpletterende” aanvalle teen die VSA en Israel, en missiele op Tel Aviv afgevuur nadat die Amerikaanse president Donald Trump belowe het om die Islamitiese Republiek “terug te bombardeer na die Steentydperk”. Die oorlog, wat meer as ’n...
Brandstofpryse daal, maar elektrisiteitskoste klim skerp

Brandstofpryse daal, maar elektrisiteitskoste klim skerp

Verskeie politieke partye en burgerlike organisasies het die regering se besluit om die brandstofheffing te verlaag, verwelkom, terwyl Suid-Afrikaners terselfdertyd met nuwe elektrisiteitsverhogings gekonfronteer word. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het...
Australië: Sosiale media platforms keer kinders nie genoeg nie

Australië: Sosiale media platforms keer kinders nie genoeg nie

Australië se internetreguleerder het gewaarsku dat groot sosiale mediaplatforms steeds nie genoeg doen om kinders onder die ouderdom van 16 van hul dienste af weg te hou nie. Dit kom ondanks ’n verbod wat reeds in Desember ingestel is om jong gebruikers beter te...